Die 8 pilare van uitnemendheid bring twee van John C. Maxwell se gewildste gidse tot uitmuntende prestasie bymekaar: Die 4 pilare van leierskap en Die 4 pilare van sukses. Hierdie gerieflike enkelvolume uitgawe is ’n moet-lees vir enigeen wat hul potensiaal verder wil ontwikkel en leer hoe om kop en skouers bo die res uit te staan.