Baie kokke dink twee keer voor hulle tuisgemaakte pasteie en terte bak, want hulle sien nie kans vir die lang voorbereiding en moeite wat pasteideeg meebring nie. Die resepte in hierdie boek is bewys dat dit nie die gavel hoef te wees nie. Ons het ‘n aantal uitstekende maniere gevind om pasteie, terte en vingerkos te maak wat in jou smaak sal val en aan al jou verwagtinge sal voldoen.
Format | |
---|---|
Dimensions | |
No of Pages |
Reviews
There are no reviews yet.