Die meeste van ons wil graag uitstekend wees. Ons is gretig om sukses te behaal en om goeie leiers te wees. Maar hoe presies kan ’n mens goeie leierskapskwaliteite ontwikkel, en wat moet ’n mens doen om werklik suksesvol te wees? Weet jy watter stappe jy moet doen om in die regte rigting te beweeg? Die 8 pilare van uitnemendheid bring twee van John C. Maxwell se gewildste gidse tot uitmuntende prestasie bymekaar: Die 4 pilare van leierskap en Die 4 pilare van sukses. kampioenskappeDie 8 pilare van uitnemendheid is die gids vir enige vooruitstrewende leier of presteerder.
8 Pilare van Uitnemendheid
Die 8 pilare van uitnemendheid bring twee van John C. Maxwell se gewildste gidse tot uitmuntende prestasie bymekaar: Die 4 pilare van leierskap en Die 4 pilare van sukses. Hierdie gerieflike enkelvolume uitgawe is ’n moet-lees vir enigeen wat hul potensiaal verder wil ontwikkel en leer hoe om kop en skouers bo die res uit te staan.
In Stock
R50.00
Publisher | |
---|---|
Format | |
Dimensions | |
No of Pages | |
Author(s) |
Reviews
There are no reviews yet.